LANGKLOOF MEISIE

TANIA ROLENE PHILLIPS BOREDOM Blog

Hoe dit met my gaan

Dit is ‘n vraag wat baie deesdae vir mekaar vra,maar die eintlik vraag is hoe opreg is ons bedoeling as ons vra?Vra ons maar net omdat vra-vra is of vra ons omdat ons regtig omgee oor mekaar se welstand,gevoelens of omstandighede? Wel om te beskryf hoe ek voel is eenvoudig,dit gaan goed met my.Dit gaan…

KREATIEWE LEIERSKAP

Kreatiewe leiers het die vermoë om na dinge te kyk op n unieke manier.Het die vermoë om probleme wat ander nie sien te eien en effektief op te los.Kreatiewe leiers is ten alle tye eerlik en opreg.Het n sterk persoonlikheid ,is braaf en vreesloos.Het ook die vermoë om te kan veg vir dit wat hulle…


Follow My Blog

Get new content delivered directly to your inbox.

Design a site like this with WordPress.com
Get started